Woordstrukture

Die man se (liewe/lewe/leef) draai om Star Wars.

lewe

Hy is al 2.2 (38 - skryf uit) jaar oud

#NAME?

en woon steeds by sy ouers in die 2.3 (garage - korrekte Afrikaans).

motorhuis

Hy het sowel al dieStar Wars 2.4 (speel + goed - skryf as een woord) as 'n versamelingstrokiesprentboeke.

speel + goed - speelgoed

Hy is die voorsitter van al die 2.5 (klub - meervoud)

klubs

en sy 2.6 (groot- oortreffende trap) vrees is om sy posisie

grootste

vrees is om sy posisie 2.7 ( .... - gee die ontbrekende infinitief)verloor.

te

Sodra 'n nuwe fliek vrygestel word, gaan sien hy dit 2.8 (as soon as possible -korrekte Afrikaans).

so gou (as) moontlik

Hy probeer om dit 2.9 (onmiddellik/onmiddelik/onmidelik - kiesdie korrekte woord) te doen.

onmiddellik

Hy trek sy 2.10 (groen - intensiewe vorm) hemp

grasgroen

Hy trek sy hemp aan omby sy 2.11 (streep - deelwoord) kortbroek te pas.

streep - gestreepte

Al is hy 2.12 (arm - intensiewe vorm)spandeer hy elke sent op aandenkings.

brandarm

Hy hou hom 2.13 (doof - intensiewe vorm) assy ma met hom raas

stokdoof

Hy hou hom doof assy ma met hom raas en vir hom sĂȘ hy moet 2.14 (spaar/bespaar - kies die korrektewoord).

spaar

Toe hy verjaar het sy ouers vir hom 'n ligswaard as 'n2.15 (verrassing/verassing/verasing - kies die korrekte woord) gegee.

verrassing

Dit is 'n klein2.16 (ligswaard - verkleining) maar dit maak hom..

ligswaardjie

Dit is 'n kleinligswaard maar dit maak hom 2.17 (gelukkig - intensiewe vorm).

dolgelukkig/ doodgelukkig

As voorsitter is dit belangrik dat hy die voorbeeld 2.18 (... - korrekte woord) vir anderklublede,

stel

As voorsitter is dit belangrik dat hy die voorbeeld vir anderklublede, daarom is hy 2.19 (onder andere - afkorting) eerste by al die aktiwiteite.

o.a.